Donderdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

Loading player...
JOHANNES 18

36“My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie,” antwoord Jesus. “As my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.”
24 Jul 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes