Is die braaibroodjie ’n beter aanwyser van voedselinflasie?

Loading player...
Na die jongste inflasie-opdatering delf ons saam met Johann Biermann in die Braaibroodjie-indeks. Kan hierdie stukkie kulinêre trooskos, ’n knapperige kaas-en-tamatiebraaibroodjie, dalk meer oor voedselprysveranderinge verklap as amptelike statistiek? Ons gesels oor wat hierdie braaigunsteling ons leer oor die werklike koste van kos.
29 Jul 2025 9AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes