Kus tot kruin 🌿 πŸ“» Natuur roep – Hoor jy haar? 🌿 07 Agustus 2025

Loading player...
Fred gesels oor die groeiende bewuswording onder inwoners van die Tuinroete β€” en selfs op provinsiale en nasionale vlak β€” dat ons unieke natuurlike omgewing kosbaar Γ©n kwesbaar is. 🐾
Daar is hoopvolle tekens dat meer mense begin omgee, verantwoordelik optree en ernstig dink oor hoe ons ons natuurerfenis kan bewaar. Want as ons nie nou sorg dra nie, kan dit wat ons het, vir altyd verlore gaan. πŸŒπŸ’”
πŸ“» Skakel in op 90.1 FM of 104.1 FM in die TuinRoete
πŸ“† Donderdag om 11:30 – Kus tot Kruin
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #BewaringSaakVanEer #Tuinroete #OnsNatuurOnsToekoms #LuisterSaam
7 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wΓͺreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan…
6 Nov 15 min

πŸŽ™οΈ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 πŸ—³οΈ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

πŸŽ™οΈ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - πŸ—³οΈ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk KotzΓ© oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. βœ… Wat moet kiesers vooraf weet? βœ… Hoe verloop die stemproses?…
28 Oct 19 min