πŸŽ™οΈ George Landbouskou 2025 – Groot planne, nuwe hoogtepunte! 🚜🌾 12 Agustus 2025

Loading player...
Vanjaar se George Landbouskou beloof om nΓ³g groter en beter te wees! CornΓ© Botha, President van die George Landbouskou het vanoggend met Danny kom gesels oor wat besoekers 28 – 30 Augustus op die skougronde kan verwag.
Van splinternuwe uitstallings en plaaslike produkte, tot opwindende vermaak, kosstalletjies en aktiwiteite vir die hele gesin – daar is iets vir almal! πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦πŸŽ‘
βœ… Hoekom die George Landbouskou β€˜n hoogtepunt op die Suid-Kaapse kalender is
βœ… Watter nuwe besienswaardighede jy nie mag misloop nie
βœ… Hoe jy steeds betrokke kan raak as uitsteller of besoeker
πŸ‘©β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Kinders kan diere van naby beleef, en sien hoe bokke en beeste gemelk word. Dis leer Γ©n pret in een! 🐐πŸ₯› πŸ“ž Navrae: 044-8734165
#GeorgeLandbouskou #Landbou #SuidKaap #GeorgeEvents #PlaaslikeTrots #Skou2025 🚜🌻
12 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nΓ³g ’n epiese oseaan-swem aan β€” hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. πŸ”Ή Wat jy in die nuwe winkel kan verwag πŸ”Ή Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min