Protek-๐ŸŒฑ๐ŸŒธ Kickstart Your Garden This Spring! ๐ŸŒธ๐ŸŒฑ-18 Agustus 2025

Loading player...
๐ŸŒฟ๐ŸŒพIn die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. ๐ŸŒผ
๐Ÿ’ก Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het:
โœจ Bonemeal & Garden Phosphate vir sterk wortels
โœจ Gwano Pellets & General Fertiliser vir algemene voeding
โœจ Gro Green, Lawn & Foliage, en Lan/Kan vir blare en grasperke
โœจ Flower Power & Rose and Flower 8:1:5 vir blomme en vrugte
โœจ Guanoflo & Guanosol vir potplante en stadige vrystelling
๐ŸŽง Luister weer na die episode en kry praktiese wenke om jou tuin hierdie lente vol lewe te laat wees!
18 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wรชreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

๐Ÿšจ Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word โ€“ die skade aanโ€ฆ
6 Nov 15 min

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min