S01E02 Repelsteeltjie

Loading player...
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

Waneer ‘n arm boer by die Koning grootpraat oor sy dogter wat kwansuis strooi in goud kan spin, gooi hy haar in ‘n kamer vol strooi om haar te dwing om dit te bewys. ‘n klein, geheimsinnige mannetjie help haar in ruil vir geskenke, maar die grootste beloning is een te veel, behalwe as die meisie sy naam kan raai: ‘Repelsteeltjie’
20 Aug 2025 Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

S02E13 Maui Tem Die Son

’n Slim held, ’n vuurwarm son en ’n waaghalsige plan. ’n Opwindende volksverhaal oor moed, spanwerk en hoe Maui die son stadiger laat beweeg het.
9 May 11 min

S02E14 Mulan

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Wanneer ‘n ou Chinese kryger teruggeroep word oorlog toe, maak sy dogter Mulan ‘n plan wat vir jare lank die hele weermag flous.
16 May 16 min

S02E12 Die Musikante van Bremen

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vier vergete diere, een groot plan en ’n nuwe begin. ’n Vrolike sprokie oor vriendskap, moed en tweede kanse.
2 May 12 min

S02E11 Anansi en die Patathopies

Anansi, ’n slim spinnekop, ’n knorrige heks en ’n gevaarlike towerspreuk. ’n Skreeusnaakse storie oor skelmstreke wat terugbyt!
25 Apr 12 min

S02E10 Soet Pap

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Towerpotjie wat pap kook… maar net as jy die regte woorde ken! ’n Speelse sprokie oor matigheid, dankbaarheid en die gevaar van té veel van ’n…
18 Apr 12 min