Potchefstroom Sakekamer se besige kalender ’n teken van positiewe sakevertroue in Noordwes-stad

Loading player...
Sakevertroue in Potchefstroom, Noordwes, is positief, soos blyk uit die plaaslike sakekamer se besige kalender en verskeie inisiatiewe. Potchefstroom Sakekamer-voorsitter, Nicholaas van den Berg, sê aan die OFM Besigheidsuur dat nuwe besighede steeds oopmaak, ten spyte van ekonomiese onsekerheid op nasionale en globale skaal. Hy het met OFM se Rigardt Hug gesels.
1 Sep 2025 5AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes