ZANTIE SWANEPOEL - Die Krag van Vriendelikheid en Omgee

Loading player...
Ontdek die ongelooflike ware verhaal van hoe een daad van onbaatsugtige vriendelikheid tussen twee studente en 'n pianis uiteindelik die lewens van 1.5 miljoen mense gered het. 'n Kragtige herinnering dat ons nooit die impak van 'n klein, vriendelike gebaar kan onderskat nie.
3 Sep 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Om die Wêreld te Verander Beteken om Eers die Mense Daarin Lief te Hê

In hierdie oggendgesprek op Radio Kaapse Kansel 729 AM gesels Zanti Swanepoel met Anton oor haar tema: "Changing the world means loving the people in it first." Sy begin by die waarheid dat ons in God se beeld gemaak is, en daarom wil ons die wêreld verander en Sy koninkryk…
11 Nov 11 min