ToekomsVenster | Laat dit aan die Here oor

Loading player...
Miskien kan jy daarmee identifiseer? Om regtig die Here met ʼn saak te vertrou en dit nie weer terug te neem nie, bly ʼn uitdaging.
4 Sep 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | God is groter as ons begrip

Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.
7 Nov 4AM 4 min