🌍📻 Ontdek die Ongewone op Kus tot Kruin! 🎧 - 18 September 2025

Loading player...
Het jy al ooit gewonder: Wat weeg ’n wolk regtig? 🌩️
Of hoekom dit so belangrik is om endemiese visse te vang én weer vry te laat? 🎣
En moet ons self probeer veearts speel as ons ’n beseerde dier of voël teëkom? 🐦
🐾Hierdie en ander verrassende vrae kom onder die vergrootglas in vandag se Kus tot Kruin-geselsie.
📻 Skakel in elke Donderdag om 11h30 op SFM Streek RADIO 90.1 & 104.1 FM of luister aanlyn by sfmstreek.com
🎧Luister die gesprek weer:
#KusTotKruin #Bewaring #SFMStreekRadio
18 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min