Johann Biermann van Braai-indeks oor vleispryse

Loading player...
Kan jy raai hoeveel ’n braai vir vier mense jou gaan kos? Johann Biermann, die skepper van die Braaibroodjie en nou ook die braai-indeks, sê dit het jou R634,35 uit die sak gejaag vir ’n braai in Augustus 2025. Hy het met Rigardt Hug gepraat oor dit.
18 Sep 2025 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes