Kyknet buitelug Expo 29 September 2025

Loading player...
Marius Opperman het by Danny kom inloer en meer vertel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wat vanaf 3 tot 5 Oktober plaasvind by ATKV Hartenbos.
Besoekers kan oor die naweek verskillende uitstallings en aktiwiteite beleef, insluitend ⛺ kamptoerusting, 🚐 karavane, 🛻 4x4 aksie, 🏉 groot skerm-rugby en 🎶 lewendige musiek. Die ekspo is oop vir die hele gesin en bied ’n volledige naweekprogram.
30 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min