Emmi se debut enkelsnit is Lieg Vir Jouself is uit!

Loading player...
Lieg Vir Jouself n nuwe enkelsnit van Emmi. Sy kom vertel ons alles oor waar die insperasie van die lied en haar liefde vir musiek.
30 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min