Kus tot kruin: Ontdek die geheime van ons Omgewing - 02 Oktober 2025

Loading player...
🌊🌿 Ontdek die geheime van ons Omgewing – Kus tot Kruin
Vandag, Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO – kyk ons weer na die wonderlike dinge in ons natuurlike omgewing wat ons soms miskyk. 🛑STOP en ontdek wat wag as ons regtig stil is en kyk! 👀
📻En skakel daagliks in op 90.1 & 104.1 FM of aanlyn by sfmstreek.com
2 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min