James Lehmann

Loading player...
Dr Lehmann was gediagnoseer met breinkanker in 2018, BUT GOD, hy is genees en vandag nog steeds in remissie. Sy roeping en passie is om mense siektevry en gesond te kry. Hy is ook `n Wellness Councellor en het al met groot sukses mense behandel met tipe 2 Diabetes, artritis en outo immuun siektes. Prys die Here vir gesondheid en genesing.
28 Sep 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Katryn Loots (Episode 1)

Katryn kom gesels rou en eerlik oor haar geloofspad met 6 swangerskappe, `n miskraam, nageboorte depressie, MAAR wie sy is in Jesus, Wie Hy is, en hoe hy haar kom lei het na `n pad van genesing.
29 Mar 40 min

Santjie du Preez** Skuilnaam (Episode 3)

Wat `n voorreg om `n derde keer vir Santjie in die ateljee te he. Sy getuig oor hoe sy vir Jesus leer ken het as die Een wat vir haar intree by die Vader, haar Advokaat en hoe `n pad van heiligmaking lyk. Wat `n geseende gesprek tot eer van…
22 Mar 33 min

Santjie du Preez ** skuilnaam (Episode 1)

Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit gebring soos net HY kan.
8 Mar 28 min

Mart-Mari Kruger

Mart-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, `n miskraam en "Joy that comes in the morning and in your mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh.
22 Feb 35 min