Maryke Fischer

Loading player...
`n Pragtige vrou met haar B.A in Business Admin, kom gesels oor haar verhouding met die HERE en haar betrokkenheid by Brave To Love bediening. Maryke het altyd geglo sy is te "wild" vir die Here en dat Hy eerder lief is vir die volgens haar "goodie two shoes". En een dag na `n radikale traumatiese gebeurtenis in haar lewe, kom openbaar die Here homself aan haar op `n vrouekamp en haar lewe was nooit weer dieselfde nie.
7 Sep 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Katryn Loots (Episode 1)

Katryn kom gesels rou en eerlik oor haar geloofspad met 6 swangerskappe, `n miskraam, nageboorte depressie, MAAR wie sy is in Jesus, Wie Hy is, en hoe hy haar kom lei het na `n pad van genesing.
29 Mar 40 min

Santjie du Preez** Skuilnaam (Episode 3)

Wat `n voorreg om `n derde keer vir Santjie in die ateljee te he. Sy getuig oor hoe sy vir Jesus leer ken het as die Een wat vir haar intree by die Vader, haar Advokaat en hoe `n pad van heiligmaking lyk. Wat `n geseende gesprek tot eer van…
22 Mar 33 min

Santjie du Preez ** skuilnaam (Episode 1)

Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit gebring soos net HY kan.
8 Mar 28 min

Mart-Mari Kruger

Mart-Mari kom deel haar eerlike getuienis oor vrees vir die dood, ou wonde en seer, `n miskraam en "Joy that comes in the morning and in your mourning". `n Getuienis tot eer van die enigste Lewende God, Yahweh.
22 Feb 35 min