Vrydag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

Loading player...
JOHANNES 14

26en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.
27“Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.
3 Oct 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes