Kus tot Kruin - Blitzbrokkies uit die Natuur! 09 Oktober 2025

Loading player...
🌊 Kus tot Kruin – Blitzbrokkies uit die Natuur!
Fred gee terugvoer met ’n paar interessante blitzbrokkies oor ons natuurlike omgewing! 🕊️ Fred deel terugvoering oor:
🌾 Strandskoonmaak-aksies langs ons kus
🌸 Diosma Reservaat en sy unieke plantegroei
🎣 Visvangkonsessies in die Tsitsikamma Nasionale Park
💧 Damvlakke om dop te hou …en nog ’n klomp ander interessante natuur-nuuskierighede!
💻 📱Luister daagliks saam op www.sfmstreek.com, luister hier, en ontdek die wonders van ons eie omgewing – van kus tot kruin! 📻 Skakel daagliks in op SFM Streek Radio op 90.1 & 104.1, die klankbaan van die TuinRoete.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Bewaring #NatuurNuus
9 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min