Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

Loading player...
MATTEUS 24

10In daardie tyd sal baie mense van die geloof afvallig word, en hulle sal mekaar verraai en mekaar haat.
11“Daar sal baie vals profete kom, en hulle sal baie mense mislei. 12Omdat die minagting van die wet van God sal toeneem, sal die liefde by baie verkoel.
13 Oct 2025 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes