ZANTIE SWANEPOEL - Ewigheidswaarde: Hoe om te Slaag in Wat Regtig Saak Maak

Loading player...
Wat is erger as om te misluk? In hierdie diep-insiggewende episode deel Zantie 'n ontnugterende waarheid: Erger as mislukking, is om groot sukses te behaal in iets wat betekenislos is.
15 Oct 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Om die Wêreld te Verander Beteken om Eers die Mense Daarin Lief te Hê

In hierdie oggendgesprek op Radio Kaapse Kansel 729 AM gesels Zanti Swanepoel met Anton oor haar tema: "Changing the world means loving the people in it first." Sy begin by die waarheid dat ons in God se beeld gemaak is, en daarom wil ons die wêreld verander en Sy koninkryk…
11 Nov 11 min