🎪Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid!🌞 20 Oktober 2025

Loading player...
Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid! 🌞🎪
Op Saterdag 1 November wag daar heerlike kos, stalletjies, musiek en groot gesinspret vir almal!🍔🍟🌭Jy kan selfs 'n kar wen!🚗Luister hier:
SFM Streek Radio saai regstreeks vanaf die fees uit 🎧gerus weer na die gesprek met Rolandi en Mnr Sas.
Laerskool George-Suid bly trots op sy sterk akademiese waardes, toegewyde personeel en ’n leeromgewing waar elke kind se unieke vermoë ontdek word.
Met ’n balans van tegnologie, kreatiewe denke en karaktervorming, bou LGS selfvertroue en trots vir die toekoms. 💛💚
Die Loeriefees – 1 November by Laerskool George-Suid.
Kom kuier saam met SFM Streek Radio – Die klankbaan van die Tuinroete!
20 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min