Hoe om seker te maak jy kan aftree

Loading player...
In hierdie week se Wealth & Wellness-segment op OFM gesels Pulane Nel-Sekepe met Rudolph Geldenhuys, Suid-Afrika se 2024-Finansiële Beplanner van die Jaar, oor aftrede – die verskillende produkte soos pensioenfondse, voorsorgfondse, uittree-annuiteite en belastingvrye beleggings, en hoe om slim besluite te neem vir jou toekomstige inkomste.
22 Oct 2025 Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

Is meer geld die antwoord in jou huwelik?

Hoe werk ons met ons geld? Weet ons waarheen ons geld gaan? En, is meer geld dalk die antwoord? Rudolph Geldenhuys geels met Pulane Nel-Sekepe oor geldsake in 'n huwelik - hoe kan jy en jou maat op die selfde bladsy kom as dit geld aan betref?
1 Apr 7 min

Ons trou - hoe werk ons nou met ons geld?

Wanneer jy op trou staan , is daar soveel dinge wat oorweeg moet word, en baie van hierdie dinge is vir jou en jou ander helfde nuut. Geld, en nou om finansies saam met iemand anders te navigeer, is een van daardie nuwe dinge. Waaraan moet ons dink wanneer dit…
18 Feb 7 min

Om te spaar of om te belê?

Wat is die verskil tussen spaar en belê en wat is die beter opsie? Ook, wat is die beter opsie op watter tydstip? Rudolph Geldenhuys gee ons 'n bietjie insig in hierdie week se episode van Wealth Wednesday.
21 Jan 4 min

Die belangrikheid van begroting

Hoe belangrik is 'n begroting? Vandag bespreek Pulane Nel-Sekepe en ​Rudolph Geldenhuys oor die belangrikheid daarvan om 'n begroting te hê, hoe om een ​​op te stel en hoe om daarby te hou.
26 Nov 2025 7 min