Alba Voster laat Lente skyn

Loading player...
Die talentvolle, jonge singster Alba bring haar nuwe enkelsnit, Lente, wat die sagter nostalgie van jeug en die varsheid van nuwe beginne vasvang. Met haar kenmerkende eerlikheid en meulante styl nooi sy luisteraars uit om hul eie herinneringe en emosies deur haar musiek te ontdek.
28 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min