Ons vier die grootste gebeurtenis in die geskiedenis, nl. Jesus se kruisdood, en sy opstanding uit die dood. In dié uitsending, sien ons hoe dat alles rondom die Joodse fees, Pasga, op Jesus gedui het. Ons kyk ook wat die Nuwe Verbond – wat met Jesus se bloed beseël is…
Het jy geweet daar is ’n koerant wat net goeie nuus deel? Ek het vir Cobus en Ilse Beukes van Challenge – Die Goeie Nuus Koerant genooi om ons meer hieroor te vertel. Hulle deel met luisteraars hoe Challenge ontstaan het, hulle visie, asook wonderlike getuienisse van lesers wie se…
“Soms is jou grondpad wat maak dat jy by die regte bestemming uitkom.” So getuig Andrea Raaths Duarté, Mev SA 2026 semi-finalis. Sy deel met ons hoe haar ondervinding as vroue tydren-deelnemer vir Motorsport Suid-Afrika haar voorberei het vir haar rol as semi-finalis. Ook haar opinie oor geslagsgeweld, en wat…
Mensehandel in Suid-Afrika is ’n nare realiteit. Daarom het die niewinsgewende organisasie, Jaco Booyens Ministries, onlangs uitgebrei na Suid-Afrika. Die organisasie se missie is om, met die leiding van die Heilige Gees, die hoop van Jesus Christus aan slagoffers van mensehandel te bring, asook om pro-aktief te wees in die…
Is jy raadop en moedeloos wanneer dit kom by tienernukke? Stefanie Minnaar, van Ouer-tiener Harmonie, kuier saam met my in die ateljee, en sy beantwoord al ons moeilike vrae rondom tieners. Stefanie is ’n skrywer, dosent, motiveringspreker en Pastorale Narratiewe Terapeut met ’n passie vir ouer-kind verhoudings. Sy is ook…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.