Die Kragtige Woord van God

Loading player...
Die kragtige Woord van God. Dr. Gerrie v Deventer deel sy insig en kragtige getuienis oor die rol van God se Woord in sy lewe.

Kom luister saam na getuienisse wat luisteraars oor hulle spesiale Skrifgedeeltes gedeel het
24 Oct 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Paasfees

Ons vier die grootste gebeurtenis in die geskiedenis, nl. Jesus se kruisdood, en sy opstanding uit die dood. In dié uitsending, sien ons hoe dat alles rondom die Joodse fees, Pasga, op Jesus gedui het. Ons kyk ook wat die Nuwe Verbond – wat met Jesus se bloed beseël is…
3 Apr 1 hour

Net goeie nuus

Het jy geweet daar is ’n koerant wat net goeie nuus deel? Ek het vir Cobus en Ilse Beukes van Challenge – Die Goeie Nuus Koerant genooi om ons meer hieroor te vertel. Hulle deel met luisteraars hoe Challenge ontstaan het, hulle visie, asook wonderlike getuienisse van lesers wie se…
27 Mar 1 hr 13 min

Grondpad na jou kroon

“Soms is jou grondpad wat maak dat jy by die regte bestemming uitkom.” So getuig Andrea Raaths Duarté, Mev SA 2026 semi-finalis. Sy deel met ons hoe haar ondervinding as vroue tydren-deelnemer vir Motorsport Suid-Afrika haar voorberei het vir haar rol as semi-finalis. Ook haar opinie oor geslagsgeweld, en wat…
20 Mar 1 hr 13 min

Staan saam teen mensehandel

Mensehandel in Suid-Afrika is ’n nare realiteit. Daarom het die niewinsgewende organisasie, Jaco Booyens Ministries, onlangs uitgebrei na Suid-Afrika. Die organisasie se missie is om, met die leiding van die Heilige Gees, die hoop van Jesus Christus aan slagoffers van mensehandel te bring, asook om pro-aktief te wees in die…
13 Mar 1 hr 18 min

Help! Ek het 'n tiener in die huis!

Is jy raadop en moedeloos wanneer dit kom by tienernukke? Stefanie Minnaar, van Ouer-tiener Harmonie, kuier saam met my in die ateljee, en sy beantwoord al ons moeilike vrae rondom tieners. Stefanie is ’n skrywer, dosent, motiveringspreker en Pastorale Narratiewe Terapeut met ’n passie vir ouer-kind verhoudings. Sy is ook…
6 Mar 1 hr 18 min