Kus tot kruin 🌿 Midbrak Bewarea – Waar mense en natuur saam asemhaal 🌊 - 06 November 2025

Loading player...
Vandag ontdek Fred, Kus tot Kruin, hoe Midbrak Bewarea werk om ons streek se natuurlike skoonheid en balans te bewaar. Anthony Campher vertel meer oor die hart agter hierdie projek – waar dit geleë is, hoekom dit belangrik is, en hoe hulle die toekoms van ons kusgebied help beskerm. 💚
📻 Luister Kus tot Kruin, elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO – 90.1 FM in Mosselbaai, Hartenbos, George & omliggende gebiede 104.1 FM Oudtshoorn, Langkloof & omliggende gebiede
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #MidbrakBewarea #BewaarOnsStreek #GardenRoute #InspirasieUitDieStreek
6 Nov 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min