Meer as Koffie—’n Lied oor liefde, lewe en die soeke na iets wat die siel roer

Loading player...
"Dis die storie wat baie mense al beleef het" — luister na Eldon Flare oor waarom Meer as Koffie meer as musiek is.
4 Nov 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min