Kus tot kruin🌍Van berge tot branders – die natuur roep, en ons luister! 🌿 13 November 2025

Loading player...
Vanoggend gesels Fred weer oor die jongste ontwikkelings en veranderings in die omgewingswêreld 🌍
🐘 nuus oor die Bewarea Forum wat met die inisiatief van Mosselbaai Munisipaliteit tot stand gebring is.
🦏 die kanker van renoster- en olifantstropery,
🦁 en leeus in Namibië wat oorleef in ’n barre woestynomgewing danksy mariene elemente!
🐆 Daar’s selfs luiperdnuus wat jy nie wil misloop nie!
🎧 Luister gerus weer: en weekliks op SFM Streek RADIO – 90.1 FM (Hartenbos, George, Knysna) en 104.1 FM (Oudtshoorn, De Rust, Langkloof).
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Omgewingsnuus #Tuinroete #BewareaForum #Renosters #Olifante #Namibië #Luiperdnuus
13 Nov 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: ’n kritieke saak wat ons oseane se toekoms raak - 26 Maart 2026

Kus tot Kruin bespreek hierdie week weer ’n kragtige en gefokusde onderwerp. Esther Jacobs van Earth Legacy Foundation en Kane Johnstone gesels met Fred Orban. Kane pak binnekort nóg ’n epiese oseaan-swem aan — hierdie keer van Fransmanshoek tot Dana Bay. Maar hierdie uitdaging gaan oor veel meer as net…
26 Mar 17 min

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar. In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall. 🔹 Wat jy in die nuwe winkel kan verwag 🔹 Hoe Agrimark ontwikkel van…
25 Mar 9 min