Maandag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

Loading player...
LEVITIKUS 6

12Die vuur op die altaar word aan die brand gehou; dit mag nie doodgaan nie. Die priester pak elke môre hout op die vuur, lê die brandoffer daarop en verbrand op die altaar die vet van die maaltydoffers. 13Die vuur moet aanhou brand op die altaar; dit mag nie doodgaan nie.”
17 Nov 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes