Met die Here se hulp kan ons weer opstaan

Loading player...
๐’๐ฎ๐ข๐-๐€๐Ÿ๐ซ๐ข๐ค๐š ๐ค๐ž๐ง ๐ก๐จ๐ฆ ๐š๐ฌ โ€™๐ง ๐ก๐ž๐ฅ๐. Vandag leer ons hom ken as โ€™n pa wat deur diep seer gegaan het. ๐—๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐˜‚ ๐—ฃ๐—น๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€ het al vele gevegte vir die Bokke gewen, maar saam met sy vrou ๐—ฅ๐—ผ๐—ป๐—ฒ๐—น, veg hulle nou die stil stryd van verlies. Na die tragiese verdrinking van klein Jan-Nataniรซl, deel hulle hoe hul swembad verander het van โ€™n plek van pyn na โ€™n "heilige plek" waar God se Genade elke dag lei. Luister nou na die potgooi met gasvrou, ๐— ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ op ๐ƒ๐ข๐ž ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž๐ง ๐‘๐ž๐ข๐ฌ vir โ€™n gesprek wat jou diep sal raak.
21 Nov 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Gebruik jou tyd reg

Die Here het aan ons almal dieselfde hoeveelheid ure in โ€™n dag gegee, en hoe jy daardie ure spandeer is belangrik. Solid Ground Park in Klerksdorp bied geleenthede om tyd saam met geliefdes, in gebed en aan Bybelstudie te spandeer. Madeleine gesels met die stigter, Louis Wiid, en deel ookโ€ฆ
13 Nov 28 min

Om hulp te ontvang

As Christene, word daar van ons verwag om hulp te verleen. Maar sรช nou maar die bordjies word skielik verhang, en jy is die een wat โ€™n weldaad en barmhartigheid benodig? Waarom is dit soms vir ons so moeilik om hulp te aanvaar? Madeleine gesels met Anรจle Jansen van Rensburg,โ€ฆ
6 Nov 28 min

Stap jou pad met geloof

Vir baie jare teken Ria Ludick groot geloofsgebeure in haar familie aan, en in 2011 besluit sy om alles in โ€™n boek saam te vat. Dit is egter eers nadat sy afgetree het in 2023, dat sy in volle erns begin skryf en haar boek Geloofspad, uiteindelik die lig sienโ€ฆ
30 Oct 27 min

Jou wierookoffer

Billy Graham het gesรช dat ware gebed nie net iets is wat jy in noodgevalle gebruik nie, maar dat dit eerder โ€™n lewenswyse behoort te wees. Maak โ€™n gewoonte daarvan, en wanneer โ€™n noodgeval wel opduik, sal jy reeds in oefening wees om te bid. Soms het ons egter soโ€ฆ
23 Oct 28 min

Spesiaal geskape

Carla Cronjรฉ en haar man het vier pragtige kinders, waarvan die jongste, Matthys, met Downsindroom en outisme gediagnoseer is. In haar onderhoud met Madeleine, deel Carla waarom Matthys spesiaal is, en watter groot geskenk die outisme-bystandhond, Farrel, vir Matthys en hulle as โ€™n gesin is. Madeleine kyk ook na watโ€ฆ
16 Oct 29 min