Op vandag se Agriskoops gesels ons met die stigter en eienaar van die maatskappy Plaasbestuurder.co.za, Vernon Hambrock. Hy deel vandag ʼn belangrike boodskap vir beide boere wat op soek is na werknemers en werknemers wat op soek is na geleenthede in die landbousektor.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Junior Nel. Hy is die hoof van ingenieurswese by NuWater Systems. Hy gee ʼn oorsig hoe NuWater spesifiek boere help met hul watergehalte. Hy verduidelik wat is die voordeel van waterherwinning op ’n plaas en hoe hulle waterstelsels prakties kan werk vir elke…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nico Barnard by Pannar Seed. Hy is ʼn Streekslandboukundige vir die sentrale streke van die land. Nico vertel meer oor mielieverbouing en wat nodig is om maksimum opbrengste te verseker. Hy bespreek die verskillende opbrengskomponente en ook die sogenaamde kritieke venster in mielieproduksie.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile Jordaan van METOS SA. Hy gesels oor veranderende weerpatrone en die impak daarvan op landbou. Die weer raak al hoe meer onvoorspelbaar en dit beïnvloed alles van grondtoestande en infrastruktuur. Emile verduidelik hoe METOS SA produsente help om beter sigbaarheid te kry…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor hulle oplossings vir die beskerming van infrastruktuur soos pompe, pype, toerusting, skure en opgaardamme.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.