Saterdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

Loading player...
HEBREËRS 4

15Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. 16Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.
27 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes