Sondagaand Erediens - Past Bernard van der Vlies

Loading player...
JESAJA 46

9Dink aan wat vroeër gebeur het, lank gelede;
Ek is God, daar is geen ander nie;
Ek is God, daar is niemand soos Ek nie.
10Ek kondig vantevore aan wat later sal kom,
lank tevore al wat nog nie gebeur het nie.
Ek sê wat Ek besluit het en dit gebeur,
wat Ek wil, doen Ek.
28 Dec 2025 12PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes