Woensdag Oggenddiens - Ds Johan Marais

Loading player...
PSALMS 46

11Bedaar en erken dat Ek God is,
hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.
12Die Here, die Almagtige, is by ons,
die God van Jakob is vir ons 'n beskutting.
Sela

1 TESSALONISENSE 4
Die opstanding uit die dood
13Ons wil hê, broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie. 14Ons glo immers dat Jesus gesterwe maar ook opgestaan het. Net so glo ons ook dat God saam met Jesus die ontslapenes wat in Hom geglo het, na Hom toe sal neem.
3 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes