Saterdag Oggenddiens - Ds Johan Marais

Loading player...
1 PETRUS 3

14Maar selfs as julle sou ly omdat julle doen wat reg is, moet julle dit as 'n voorreg beskou. Moenie vir mense bang wees of julle laat afskrik nie. 15In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om 'n antwoord te gee aan elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.
6 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes