Kus tot kruin ๐ŸSLANGE! Is hul vriendโ€ฆ of vyand? 12 Desember 2025

Loading player...
Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maarโ€ฆ voordat jy skrik en hardloop โ€” kom leer eers! ๐Ÿ˜‰ Vandag gesels Fred met Devon de Villiers van Slangboere Mosselbaai โ€” โ€™n ware slangkenner wat selfs in die VSA sy vaardighede gaan verbeter het. ๐Ÿ
Hy deel insig soos:
๐Ÿ Wat lok slange na jou erf?
๐Ÿ Hoe bly jy veilig sonder paniek?
๐Ÿ Watter slange is gevaarlikโ€ฆ en watter net nuuskierig?
๐Ÿ Wenke vir slim, kalm hantering wanneer jy โ€™n slang raakloop.
๐ŸŒฟ๐Ÿ“ข As jy ooit gewonder het hoe om tussen feit en vrees te onderskei โ€” moet jy hierdie gesprek hoor!
๐Ÿ“ป Skakel in daagliks op 90.1 FM | 104.1 FM in die Tuin Roete.
๐ŸŒ Luister weer:
๐Ÿ๐Ÿ’ฌ โ€™n Avontuur wag โ€” kom ontmoet saam met ons die Tuinroete se glibberige pรชlle!
#Slangboere #KusTotKruin #SFMStreekRadio #Tuinroete #Slange #WildlifeEducation
11 Dec 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐Ÿ’ก Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026

Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? ๐Ÿ’ก๐Ÿš€ Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. ๐Ÿ“š๐ŸŽค This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunityโ€ฆ
8 Jun 12 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms ๐ŸŒฟ 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese โ€œrewildingโ€-projek wat deel vorm van โ€™n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. ๐ŸŒฑ ๐ŸŒพ Hoe herstel โ€™n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? ๐ŸŒฟ Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? ๐Ÿก๐Ÿค๐ŸŒ Hoe kan ontwikkeling รฉnโ€ฆ
28 May 16 min