KYB Academy se werksgeïntegreerde leerbenadering laat hul uitstaan bo die res

Loading player...
KYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. Akademiese en Nagraadse Ondersteuningsbestuurder by KYB Academy, Frans Neveling, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TECH en TEPP programme so wel as wat hul instansie van die res onderskei. Lees gerus meer by www.kybacademy.co.za
8 Jan 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Studieaansoeke vir 2027 is oop en Akademia is reg om jou te ontvang

Die tyd het aangebreek vir jou om die eerste bousteen vir jou studiereis neer te lê. Akademia se studieaansoeke vir 2027 is pas oop en Yoland Maartens gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur, hieroor. Sy vind ook uit wat die verskeie betalingsopsies is en wat Akademia ‘n unieke studietuiste maak. Lees…
2 Apr 5AM 3 min

Donate pre-loved clothes and toys to the Street Store as your act of kindness

The Street Store Bloemfontein want to bless those in need with basic clothing necessities and give the children in these families a toy to brighten their day. They need your help! You can drop off your pre-loved clothing and toys at various points in Bloemfontein which will then be distributed…
19 Mar 10AM 5 min

40 Acts of Kindness: Barmhartige student van NWU se goedheid, red 'n lewe

Lara Schutte, 'n verpleegstudent aan die Noordwes-Universiteit, was op pad terug na Potchefstroom toe sy op 'n ernstige motorongeluk afgekom het. Sy was eerste op die toneel en het sonder om te huiwer, ingegryp om hulp te verleen wat 'n man se lewe gered het. Sy gesels met Yolanda Maartens…
18 Mar 3AM 4 min

Kindness towards those with Cancer: The Davis Foundation serves families

The Davis Foundation, believes in spreading hope, one care bag at a time. Their journey began in January 2025, when South African rugby player Aidon Davis and his wife, Sune, started the foundation after Aidon was diagnosed with cancer in his early twenties. An idea sparked to make the load…
10 Mar 6AM 3 min

OFM en Nedbank vat hande vir die Childline FS Business Breakfast 2026

Direkteur van Childline FS Mariétha Le Roux en Marius Volschenk van Nedbank sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van Nedbank se betrokkenheid oor die laaste 12 jaar al en ook wat die fondse vir Childline FS beteken. ‘n Oggend soos die kan nie sonder die ondersteuning van die…
6 Mar 2AM 3 min