Die kragtige invloed wat samestemming en wedersydse respek tussen man en vrou inhou | Brultyd

Loading player...
Vandag deel Johan van der Westhuizen van Volksrust ’n kragtige boodskap oor die invloed van samestemming en wedersydse respek tussen man en vrou — op beide geestelike én fisiese vlak. 💑

Hierdie Brultyd-oomblik herinner ons dat waar daar eenheid is, daar seën en krag vloei! 🙌
21 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die skoene van vrede

Die Brultyd manne gesels oor die, skoene van Vrede, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 24 min

Die Swaard van die Gees

Die Brultyd manne gesels oor die, swaard van die Gees wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 34 min

Helm van Verlossing.

Die Brultyd manne gesels oor die, helm van verlossing wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 01 min

Die Skild van Geloof

Die Brultyd manne gesels oor die, skild van geloof, wat deel uitmaak van die Wapenrusting van God.
19 May 1 hr 13 min