Sam se Groei, Sam se Hart — ’n Nuwe Era op kykNET se Diepe Waters

Loading player...
Kruger Coetsee (Sam) vertel oor Sam se evolusie in Diepe Waters se seisoen twee van woede na empatie, met meer skermtyd, nuanse en die kans om die held te wees. Diepe Waters wys elke Maandag tot Donderdagaand om 18:30 op kykNET. Dis ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.
11 Feb 12PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Bonné de Bod: "Elke episode is 'n herinnering aan hoekom ons moet omgee"

Van haaie in die Karibiese See tot leeus in die Krugerwildtuin. In die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar (vanaf 19 April 2026, 20:00 op kykNET) neem die bekroonde aanbieder Bonné de Bod kykers op 'n onvergeetlike reis na die wêreld se mees afgeleë wildernisgebiede. In hierdie geselskap vertel sy…
20 May 1PM 13 min

Hazel se geheim ontplof op Skemergrond — Carmen Maarman vertel alles

Haar storielyn is nou witwarm! Hazel het 'n geheim uitgehou wat haar lewe op 'n wenkbrou kan laat kantel — en Christine het dit op die lappe gebring. In dié gesprek gesels ons met die talentvolle Carmen Maarman oor die druk op haar karakter, die affair met Fabian, en wat…
13 May 1PM 8 min

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min