Kus tot kruin: 🌊 Waar begin ’n mens as jy skielik verantwoordelik is vir ’n stuk kuslyn? 12 Februarie 2026

Loading player...
🌊 Waar begin ’n mens as jy skielik verantwoordelik is vir ’n stuk kuslyn?
Tussen wind, branders en lang patrollies leer twee nuwe kuswagters vinnig dat boeke jou net sΓ³ ver kan vat…
Donderdag 12 November het Fred gesels met twee nuwe kuswagters van Fransmanshoek Bewarea – MC Prins en Divan Breet. Hulle het onlangs hul teoretiese opleiding voltooi en doen tans hul praktiese jaar op Vleesbaai, waar teorie en werklikheid mekaar elke dag ontmoet. 🌊🌿
🌊Wat het hulle reeds beleef?
🌊Watter uitdagings bring die kuslyn?
🌊En hoe verander hierdie roeping ’n mens in ’n kort tydjie?
As jy die gesprek gemis het, luister gerus weer: en hoor hoe passie vir bewaring in aksie lyk.
πŸ“» SFM Streek RADIO – 90.1 & 104.1 FM in die Tuin Roete en Klien Karoo
🌐 sfmstreek.com
14 Feb Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

πŸ’‘ Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026

Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? πŸ’‘πŸš€ Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. πŸ“šπŸŽ€ This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunity…
8 Jun 12 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese β€œrewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? 🏑🀝🌍 Hoe kan ontwikkeling Γ©n…
28 May 16 min