Dennis van der Walt se hart vir manne

Loading player...
Johann Els gesels met Dennis van der Walt van Groblersdal oor hulle hart vir Manne. Eersten met hulel Mannekamp by Kuilsrivier 17-19 Julie, en dan MMC wat vir die 4rde jaar nou gehou word 30 Okt – 1 Nov naby Mokgophong (Naboomspruit) gehou word.
19 Feb 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Deon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad

Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n splinternuwe Kinderkerk te kan oprig by AGS El Bet-el gemeente in Lephalale.
2 Apr 10AM 13 min

Marisca Viana oor "Devoted"

Johann Els gesels met Marisca Viana oor die derde joernaal wat sy vrystel, genaamd Beloved. Sy het ’n getuienis om te deel en ’n hart om ander nader aan Jesus te lei.
1 Apr 10AM 9 min

Gateway News 1 Apr

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
1 Apr 11AM 5 min

Wynand du Preez:

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help mekaar graag” uit 2 Kor 8:10
2 Apr 11AM 6 min

Kalaharistories: Monumentale Momente

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Monumentale Momente” uit Eks 16:10.
2 Apr 11AM 7 min