Die hartklop van liefde: Skemer se nuwe enkelsnit “Stroomop”

Loading player...
‘Stroomop’ vier die krag van keuses en liefde teen die stroom. Die lied, geskryf deur Emil Paul en vervaardig deur Murray Lubbe, word deur die dinamiese egpaar Skemer uitgedra en gesien teen ‘n pragtige musiekvideo regstreeks onder regie van Gerduan Kemp.
24 Feb English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min