Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos 26 Maart 2026

Loading player...
Agrimark bring iets nuuts na Hartenbos – en dit is méér as net ’n landbouhandelaar.
In hierdie gesprek gesels Jan Schoeman, Streeksbestuurder van die Kouga-streek, saam met SFM oor die splinternuwe Agrimark-winkel by Garden Walk Mall.
πŸ”Ή Wat jy in die nuwe winkel kan verwag
πŸ”Ή Hoe Agrimark ontwikkel van landbou na ’n moderne kleinhandel-ervaring
πŸ”Ή ’n Wye reeks produkte – van tuin en verf tot troeteldiere en kamptoerusting
πŸ”Ή Hoekom Hartenbos die perfekte ligging is vir hierdie nuwe uitbreiding
πŸ‘‰ Luister nou na die volledige gesprek 🎧
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#Agrimark #Hartenbos #GardenWalkMall #SFMStreekRadio
25 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

πŸ’‘ Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026

Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? πŸ’‘πŸš€ Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. πŸ“šπŸŽ€ This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunity…
8 Jun 12 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese β€œrewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? 🏑🀝🌍 Hoe kan ontwikkeling Γ©n…
28 May 16 min