
Studieaansoeke vir 2027 is oop en Akademia is reg om jou te ontvang
Loading player...
Die tyd het aangebreek vir jou om die eerste bousteen vir jou studiereis neer te lê. Akademia se studieaansoeke vir 2027 is pas oop en Yoland Maartens gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur, hieroor. Sy vind ook uit wat die verskeie betalingsopsies is en wat Akademia ‘n unieke studietuiste maak. Lees meer by www.akademia.ac.za





