
Paasfees
Loading player...
Ons vier die grootste gebeurtenis in die geskiedenis, nl. Jesus se kruisdood, en sy opstanding uit die dood. In dié uitsending, sien ons hoe dat alles rondom die Joodse fees, Pasga, op Jesus gedui het. Ons kyk ook wat die Nuwe Verbond – wat met Jesus se bloed beseël is – alles beteken en wat ons behoort te doen om ons kant van die verbond na te kom. 'n Paar luisteraars kom deel hul insette oor wat Paasfees vir hulle beteken.



