
GNT Arnold vd Spuy sendeling in die Amazone in Suid Amerika
Loading player...
Wynand gesels met Arnold oor wat dit verg om n sendeling in die Amazone te wees en hoe om die evangelie met mense te deel wat nog nooit van Jesus gehoor het nie.





