
Rom 1:20 - God openbaar in die Bloedluis
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Izak de Villiers Louw oor die bloedluis, en hoe soveel van die rooi kleur wat jy in alles van klere tot lekkers kry, van sy eiers afkomstig is.





