
Weird Wide Web - Chinese man oorleef 8 jaar met metaalstaaf in keel
Loading player...
Die 46-jarige mnr. Wang het onlangs na die Dalian Munisipale Sentrale Hospitaal gegaan met klagtes oor erge keelpyn en 'n vreemde sensasie, asof iets vassit. Dokters het 'n X-straal bestel – en wat hulle gevind het, was ongelooflik!

