Mariëtte Beukes - Die Anties bring hoop

Loading player...
Johann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariëtte Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot impak gemaak het op vroue se lewens in droogtegeteisterde gebiede in die Karoo en Kaap.
28 Apr 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

John Ringo Beukes ken God se genade

Johann Els gesels met John Ringo Beukes. Hy is ‘n Suid-Afrikaanse evangelis en openbare spreker wat veral bekend is daarvoor dat hy sy persoonlike getuiens deel oor hoe hy; deur sy geloof in Jesus Christus, die donker bendelewe en tronkbestaan vaarwel toegeroep het.
12 Nov 9AM 32 min

Vivienne Heath: The Joy of Sabbath keeping

Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The joy of Sabbath keeping.”
11 Nov 10AM 3 min

Huweliksfokus: Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Moenie ‘n perfekte huwelik najaag nie.”
11 Nov 9AM 4 min