
#37 Die bankroof – Episode 37
Loading player...
Vincent kry ʼn onverwagse opdrag wat dringend afgehandel moet word. Prokureur Louis Ludik bly om verskeie redes op Rachel se radar. Sy vind belangrike dinge uit oor Louis.

